Wie ons is

Ons webwerfadres is: https://kiwigiyim.com.

Kommentaar

Wanneer besoekers kommentaar op die webwerf lewer, versamel ons die data wat in die kommentaarvorm getoon word, asook die besoeker se IP-adres en blaaier-gebruikeragentstring om strooiposopsporing te help.

’n Geanonimiseerde string wat vanaf jou e-posadres geskep is (ook bekend as ’n hash) kan aan die Gravatar-diens verskaf word om te sien of jy dit gebruik. Die Gravatar-diens se privaatheidsbeleid is hier beskikbaar: https://automattic.com/privacy/. Na goedkeuring van jou kommentaar, is jou profielfoto sigbaar vir die publiek in die konteks van jou kommentaar.

Media

As jy beelde na die webwerf oplaai, moet jy vermy om beelde met ingebedde liggingdata (EXIF GPS) ingesluit, op te laai. Besoekers aan die webwerf kan enige liggingdata van beelde op die webwerf aflaai en onttrek.

Koekies

As jy kommentaar op ons webwerf lewer, kan jy kies om jou naam, e-posadres en webwerf in koekies te stoor. Dit is vir jou gerief sodat jy nie weer jou besonderhede hoef in te vul wanneer jy nog ’n kommentaar lewer nie. Hierdie koekies sal vir een jaar hou.

As jy ons aanmeldbladsy besoek, sal ons ’n tydelike koekie stel om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en word weggegooi wanneer jy jou blaaier toemaak.

Wanneer jy aanmeld, sal ons ook verskeie koekies opstel om jou aanmeldinligting en jou skermvertoonkeuses te stoor. Aanmeldkoekies hou vir twee dae, en skermopsie-koekies hou vir ’n jaar. As jy "Onthou My" kies, sal jou aanmelding vir twee weke voortduur. As jy uit jou rekening aanmeld, sal die aanmeldkoekies verwyder word.

As jy ’n artikel wysig of publiseer, sal ’n bykomende koekie in jou blaaier gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en dui bloot die pos-ID aan van die artikel wat jy pas gewysig het. Dit verval na 1 dag.

Ingebedde inhoud vanaf ander webwerwe

Artikels op hierdie webwerf kan ingebedde inhoud insluit (bv. video’s, beelde, artikels, ens.). Ingebedde inhoud vanaf ander webwerwe tree op presies dieselfde manier op asof die besoeker die ander webwerf besoek het.

Hierdie webwerwe kan data oor jou insamel, koekies gebruik, bykomende derdeparty-nasporing inbed, en jou interaksie met daardie ingebedde inhoud monitor, insluitend die nasporing van jou interaksie met die ingebedde inhoud as jy ’n rekening het en by daardie webwerf aangemeld is.

Met wie ons jou data deel

As jy ’n wagwoordterugstelling versoek, sal jou IP-adres in die terugstel-e-pos ingesluit word.

Hoe lank ons jou data behou

As jy kommentaar lewer, word die kommentaar en sy metadata onbepaald behou. Dit is sodat ons enige opvolgkommentaar outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in ’n modereringswagtou te hou.

Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle in hul gebruikersprofiel verskaf. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting te eniger tyd sien, wysig of uitvee (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander nie). Webwerfadministrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.

Watter regte jy oor jou data het

As jy ’n rekening op hierdie webwerf het, of kommentaar gelewer het, kan jy versoek om ’n uitgevoerde lêer te ontvang van die persoonlike data wat ons oor jou hou, insluitend enige data wat jy aan ons verskaf het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor jou hou, uitvee. Dit sluit nie enige data in wat ons verplig is om te hou vir administratiewe, wetlike of sekuriteitsdoeleindes nie.

Waarheen jou data gestuur word

Besoekerskommentaar kan deur ’n outomatiese strooiposopsporingsdiens nagegaan word.